William Marshall (akteur)

William Marshall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Horace Marshall
Geboorte (1924-08-19)19 Augustus 1924
Sterfte 11 Junie 2003 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Claude Marshall (1954-2012)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1952–1996
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Marshall (19 Augustus 1924 – 11 Junie 2003) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blacula (1972), Scream Blacula Scream (1973), en Maverick (1994), en in die televisiereeks Star Trek (1966).


Developed by StudentB